GRONDSLAGFASE - SERTIFIKATE DAG
Elke leerder vanaf Graad 1 tot Graad 3 het 'n sertifikaat ontvang. Hier het dit nie gegaan oor jou akademiese prestasies nie, maar oor elkeen se unieke persoonlikheid, mooi karaktertrekke en goeie gedrag gedurende die jaar. Die leerders word afgerig om self die program aan te bied. Hule ouers het die geleentheid bygewoon en daarna tee in die personeelkamer geniet.
It is a very important morning for the Grade 1 to 3 learners. Everyone gets the change to receive a certificate on stage.
The morning was closed by a song sang by each Grade. Here are a few lines from the song:





