Laerskool Swartland is een vin bitter min skole wat kan spog met 'n arbeidsterapeut op die terrein. Die Arbeidsterapeut bedryf 'n privaat praktyk in 'n lokaal in die skool, maar lewer volgens kontrak, 'n sekere aantal uur diens aan die leerders van ons skool.
Sy skakel veral in by die leerondersteuningsprogram en neem ook leerders van die sonskynklas vir sessies.
