You are here: Home Fasiliteite Rekenaarsentrum

Rekenaarsentrum

Die rekenaarlokaal is 'n spogdeel van ons skool. Ons rekenaars en ander toerusting word gereeld vervang en ons beleid is om by te bly met die nuutste tegnologie.

Ons spog met 'n weereens nuut toegeruste rekenaarlokaal waar al die rekenaars pas vervang is, sowel as 'n Multimedia lokaal waar ons spog met 'n interaktiewe witbord waar talle lesings aangebied word. Ons leerders styg beslis uit met hierdie ondersteuning!

 

Website Sponsors

swartlandhome-business-directory