Wetenskaplaboratorium
Die Laboratorium is toegerus met apparaat en chemikaliƫ wat voldoen in die Wetenskapbehoeftes van die skool. Alle leerders kry die geleentheid om blootgestel te word hieraan. Ons doel is om Wetenskap te bevorder om sodoende toegeruste leerders die toekoms in te stuur!