The trauma room is well in use. We are very grateful for the sponsors for helping us to build such a room. Ons gebruik die traumakamer met elke wedstryd wat by ons skool gespeel word. Die kamer is al goed in gebruik geneem en is van ontskatbare waarde vir ons laerskool. Beseerde leerling word hier versorg. We have very capable staff who assisst in attending to the children. Dankie vir u bereidwilligheid.