Print this page

Graad R klasse

Laerskool Swartland beskik tans oor 3 graad R klasse. Ons glo daarin om die regte fondasie vir elke kinsd te lê, daarom is ons graad R klasse vir ons prioriteit in die opvoeding van ons leerders. Here the children have enough space to discover, work and create.