Print this page

Snoepwinkels

Ons het elke pouse 'n snoepwinkel. Vrydae wanneer ons ons toekomstige besigheids persone kans kry om entrepreneur te speel is ons egter gesluit. Every Friday the entrepreneurs get a change to sell their goods. The entrepreneurs always see to it to provide the buyers with a wide variety of mouthwatering treats. Every second break we the grade 5 classes sell ice-cream to fund their yearly outing. 

 

Ons snoepwinkel is onder leiding van die bekwame juffrou CHannaH en die studente wat tans by die skool interskap doen.  Daar is ook 'n snoepwinkel by elke sportwedstryd reg deur die jaar. Our tuck shop strives to serve children with something substantial to eat when the day is getting long.  It sells the usual "snoepie" sweets, but also warm toasted sandwiches and hotdogs.