Kultuur

MUSIEK 2019

Die musiekroosters vir 2019 is reeds vol. Indien u egter graag sou wou hê dat u kind musiek neem by Laerskool Swartland en u sy/haar naam op die waglys wil plaas, kan u vir Mev. Zöllner ‘n e-pos stuur by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. om ‘n aansoekvorm aan te vra. Sodoende kan u verseker dat u kind akkommodeer sal word indien daar openinge kom. Ons bied klavier en blokfluit aan vir graad 2 – 7 en kitaar en solosang vir graad 4 – 7.

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.