Die komende eksamen / The coming exam

DIE KOMENDE EKSAMEN / THE COMING EXAM We would like to wish all our learners good luck with the coming exam. We believe that you are all preparing and that you are actually looking forward to the exam.

Ons deel vandag 7 algemene wenke met ons Skampioene oor jou benadering tot die eksamen : 1. Wees 100% positief. Wees opgewonde en sien uit daarna om jou harde werk van die jaar te meet in ‘n vraestel.

2. Plan your work [studies] and then work your plan. Leer elke dag volgens ‘n rooster.

3. Stel duidelike doelwitte per vak per vraestel. Weet wat jy wil bereik en sit alles in om jou doel te bereik.

4. Ensure that you drink enough water every day.

5. Maak seker dat jy by jou normale slaappatroon bly en kry genoeg slaap in – jy moet op en wakker wees wanneer jy gaan skryf.

6. Trust your hard work through the year, trust your abilities and trust in the Lord.

7. Bly kalm en benader die hele eksamen rustig en vol vertroue.

My liewe Swartland Skampioen – byt vas, staan sterk en doen jou bes – dit is belangrik vir jou lewe. Moet asb nie bang wees om hard te werk nie. Onthou harde werk en die inoefen van dinge lewer altyd goeie resultate. Remember – LIFE during exam is a choice – choose LIFE ! 

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.