KWARTAAL 3 - 2019

Ons kyk dankbaar terug na ‘n geseënde kwartaal by ons skool. Ons bedank graag elke rolspeler – personeel, leerders en ouers – vir puik werk gedurende die kwartaal. Allow us to highlight only a few activities. Our new approach to netball coaching lead to great results – thank you coaches! Ons Eisteddfod uitslae was die beste tot nog toe, en ons is opreg trots op elke deelnemer en afrigter. [Detail hieroor sal in die jaarverslag verskyn]. Ons sportuitslae in hierdie kwartaal was ook weereens goed en ons is trots op elke speler en afrigter. Outeniqua was weer ‘n skoolhoogtepunt. Verlede week se 75 jaar feesdinee / reunie was ‘n trotse vertoonlokaal van Swartland se standaarde van uitnemendheid wat ons nastreef. Dit was beslis ‘n hoogtepunt vir almal betrokke – ons vertrou u het die pragtige blad in die plaaslike koerant gesien. Ons het ook ons graad R bouprojek afgehandel en sal dit in die nuwe kwartaal bekendstel. ‘n Nuwe toevoeging tot ons skool waarop ons opreg trots kan wees. The Kingdom Kidz attended praise and worship every second Thursday – giving glory to our Heavenly Father for his presence in our lives. We all deserve a short holiday before starting a busy last term on the 1 October 2019. Dankie aan almal – u is ‘n kampioenspan ! Seën en onthou – LIEFDE WEN !

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.