DIE VERLORE KUNS VAN KOMMUNIKASIE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR / NEWS FROM THE PRINCIPAL DIE VERLORE KUNS VAN KOMMUNIKASIE ‘n Personeellid open vanoggend in die personeelkamer met ‘n videogreep wat die gevare wat tegnologie vir ons verhoudings inhou, uitwys. Made me think about the lost art of communication. I think we lost the skill of looking people in the eye and talking to them. Looking somebody in the eye and really listening to them.…

UIT DIE HOOF SE KANTOOR / NEWS FROM THE PRINCIPAL

Ons leef in tye waar selfbelang, die eie ek, as die belangrikste norm vir ‘n gelukkige lewe voorgehou of uitgeleef word. Iets wat beslis nie so moet wees nie. Ek deel met u drie maniere om ander eerste te stel – iets wat ons asb met ons kinders ook tuis moet bespreek : 1. Ontwikkel groter waardering vir ander mense - Sien raak en waardeer die mooi/goed wat hulle doen;…

CHOOSE LIFE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR / NEWS FROM THE PRINCIPAL Bygevoeg op Donderdag, 15 Augustus 2019 “In the long run, we shape our lives, and we shape ourselves. The process never ends until we die. And the choices we make are ultimately our own responsibility.” ― Eleanor Roosevelt  Our lives are the collection of our small daily choices. They are the reflection of how we invest our love, our health,…

HOOPER GAAN SKOOL TOE / HOOPER GOES TO SCHOOL

UIT DIE HOOF SE KANTOOR / NEWS FROM THE PRINCIPAL HOOPER GAAN SKOOL TOE / HOOPER GOES TO SCHOOL Na afloop van Hooper se besoek aan ons skool verlede week het heelwat leerders en ouers die Hooper DVD aangekoop. Ons is baie dankbaar hieroor en wil die vertroue uitspreek dat ons leerders dit nie net oor en oor sal kyk nie, maar die lewenslesse ook prakties by die skool begin…

Outeniqua 2 - 3 Augustus 2019

OUTENIQUA: 2-3 AUGUSTUS 2019 Ons bevestig dat daar GEEN skool aanstaande Vrydag, 2 Augustus, sal wees nie. We confirm that there will be NO school next Friday, 2 August. The reason being that it is our bi-annual trip to Outeniqua in George for our sporting derby. A large number of staff members are part of this tour as well as almost half of our learners. If you experience any challenges…

UIT DIE HOOF SE KANTOOR / NEWS FROM THE PRINCIPAL: WELKOM TERUG / WELCOME BACK

UIT DIE HOOF SE KANTOOR / NEWS FROM THE PRINCIPAL: WELKOM TERUG / WELCOME BACK Daar is geen situasie wat so chaoties is dat God nie daaruit iets kan skep wat buitengewoon goed is nie. Hy het dit gedoen toe Hy die wêreld geskep het. Hy het dit aan die kruis gedoen. Hy doen dit vandag. Ek lees van iemand wat baie erg was oor motorfiets wedrenne. Hy het dikwels…

KOERSAANPASSING – NETBAL ; NEW DIRECTION – NETBALL

After evaluating and thoroughly discussing our netball performance during the last term, we decided to make a few changes in our netball with immediate effect. The purpose of these changes will be to improve our girls' skills and to improve game patterns through more specialized coaching. Na evaluering en deeglike bespreking van ons netbalprestasies gedurende die kwartaal, het ons besluit om met onmiddellike effek ‘n koersaanpassing in die netbal te…

SKOOLFONDS 2019 SCHOOL FEES

Kyk asb onder BRONNE/Skoolfonds vir die skoolfonds vir 2019. / Please go to RESOURCES/SCHOOL FEES for the 2019 school fees. Die 4de skoolfondspaaiement vir 2019 is betaalbaar voor of op 7 Mei. Maak asb seker dat u skoolfondsbetalings op datum bly om later probleme te voorkom. The 4th payment of school fees for 2019 is payable on/before 7 May.

STIPTELIKHEID / PUNCTUALITY

Parents are reminded that our school starts at 07:30 every day. Punctuality is an important value that we would like to teach our pupils. Ons vra dat u hierdie beginsel en die skoolreels ag, deur te verseker dat u kind betyds by die skool is. Laatkommery kan nie geduld word nie. Should your child be late, you need to use the entrance in St Thomas Sreet, as all the other…

LSS en Pick-'n-Pay Trollieloop: 2019

In die 2de kwartaal is ons fondsinsamelingsprojek weer die gewilde trollieloop. Baie dankie aan almal wat die projek ondersteun tot voordeel van die skool en die leerders. Baie pryse (sien vorm) is weer op die spel, waaronder die gewilde trollieloop in Pick-'n-Pay self. Een van ons pryse is 'n slagskaap. As iemand ons weer kan help met 'n skenking van 'n skaap of teen 'n billike prys kan verskaf, sal…

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.