BAIE DANKIE / THANK YOU

  Ons bedank graag die positiewe gesindheid en ondersteuning van ons KOK-mammas wie onbaatsugtige diens aan die skool lewer met die Vrydag-verkope. U harde werk verseker dat ons nader beweeg aan die bereiking van ons doelwit rondom die verbetering van tegnologie in ons klasse. Elke graad se komitee kry 1 Vrydag  in die kwartaal 'n beurt om te help met die Vrydag-verkope.    Ons bedank ook ons OOV en alle…

OUERAANDE / PARENT'S EVENINGS

Ons bedank elke ouer wie die ISF oueraande positief benader en ondersteun het.  Ek wil u aanmoedig om as deel van die ondersteuning van u kind,  te verseker dat ons gesonde selfdissipline en die aanvaar van verantwoordelikheid,  by ons kinders kweek.  Sterkte vir die tweede kwartaal  –  onthou ons sluit dit af met ‘n eksamen. We thank every parent who positively approached and supported the ISP parent evenings.  I would…

Het jy 'n verskil gemaak?

  Can you believe that the first three months - the first term - has passed.  Aan die einde van hierdie ongelooflike besige kwartaal wonder mens soms of jy elke dag ten volle geleef het.  Het jy al jou geleenthede benut,  en het jy 'n verskil gemaak? Dit is ook nou 'n tyd vir dankie se.  Dankie vir elke ouer wie tyd bestee het aan die opvoeding van hulle kinders. …

BL verkiesing

Baie dankie aan elke Skampioen-ouer wie die BL verkiesing bygewoon het en kom stem het. Hierdie bly ‘n baie belangrike proses vir enige skool en u positiewe ingesteldheid word opreg waardeer. We would like to thank all candidates who made themselves available for election and congratulate the following parents who were elected: Dr Wim Beukes, mnre. Philip Faure en Gey Kriek asook mee Danelle Esterhuizen en Oddette Boshoff. Die personeellede…

WINTERSPORT EN TOETSREEKS / WINTERSPORT AND TEST SERIES

U het reeds kennis geneem dat ons wintersport se oefeninge eerskomende Maandag 5 Maart begin. Ek wil al ons leerders aanmoedig en uitnooi om deel te neem aan ‘n wintersport. The focus should be on participating in a team sport and developing a healthy body – and not necessarily on playing in a specific position in the A-team. U sal ook oplet dat daar op die kwartaalprogram voorsiening gemaak is…

'N PAAR VRAE / A FEW QUESTIONS

Vandag vra ek sommer ‘n paar vrae om ons aan die dink te sit : •         Vir watter mense / dinge in u lewe was u die afgelope week opreg dankbaar ? •         When was the last time you complimented your child’s teacher ? •         Wat is u kind se droom vir sy / haar lewe ? [nie u s’n nie]…

NA 1 MAAND VAN SKOOL / AFTER 1 MONTH OF SCHOOL

Wil ek graag dankie sê aan: • Elke onderwyser vir puik toewyding en die gesonde akademiese atmosfeer in die skool. • Every champion child who is working hard, living neatly and speaking life. • Elke ouer wat hul kind[ers] elke dag van hul liefde verseker en gesonde dissipline toepas. • Every parent who respects traffic laws when dropping off or picking up children at school. • Die OOV vir harde…

Baie welkom! Welcome!

Ons verwelkom graag elke Swartland Skampioen terug – mag die jaar geseënd wees. May you enjoy the abundant life. In besonder verwelkom ons elke nuwe Swartland gesin en leerder. Mag u vinnig tuis voel en inskakel by die kampioenskool van die Swartland. We share the excitement of all our new grade 1 pupils and their parents – it is going to be a great year. Ons is ook dankbaar vir…

WATERPLAN

One of the major issues currently is the drought in the Western Cape and the increasing pressure on limited resources. Schools have to implement strict measures to drastically reduce water usage.  Gaan lees asseblief onder BRONNE/WATERPLAN vir meer inligting, en maatreels wat deur ons skool ingestel is om water te bespaar.

IS JY 'N "WORRIER" OF 'N "WARRIOR"

  Hou tog asseblief  op “worry”.  Dit is eintlik ‘n ernstige bewys van ‘n egosentriese lewe en die feit dat ons alles wil beheer.  Stop dit. Let us rather become “WARRIORS” – fighting the good fight of faith. Kom ons moedig mekaar aan om “warriors” in Sy diens te wees.  

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.