LEEF JOU EIE LEWE / LIVE YOUR OWN LIFE

So dikwels wil ons soos iemand anders wees of leef. Of laat ons ander toe om hulle lewens deur ons te probeer leef.  [As ouers is ons dikwels skuldig hieraan]  If you have allowed this to happen in your life: STOP.  Think.  Check.  Change.  Refresh.  Kom ons onthou ons uniekheid en beskerm ons individualiteit deur ons eie gawes en talente voluit uit te leef in diens van ander ,  deur…

PACK AND TRAVEL LIGHT / PAK EN REIS LIG

Attitude remains one of the greatest resources we have inside all of us. When we pack the right attitude and skills, we have almost everything we need. Baie van ons pak negatiewe emosies en gesindhede en dra dit daagliks saam. Al wat dit doen is om ons totaal uit te put! Raak ontslae van al die negatiewe dinge wat jou so maklik terughou en reis lig. Kom ons herinner mekaar…

You can’t become a horseman until you’ve fallen off a horse

Jy kan slegs ‘n kampioenruiter word nadat jy van ‘n perd afgeval het. Dit bly waar van enige iets groots wat ons in die lewe aanpak ook. Ons gaan val, seerkry en lesse leer, maar een van die grootste lesse bly dat wanneer ‘n perd jou afgegooi het – klim so vinnig as moontlik op en ry weer. Getting thrown to the ground is often unexpected and a big part…

MOET NOOIT OPGEE NIE / NEVER GIVE UP

Kan ons nog vasbyt? Aanhou en aanhou tot ons die doel bereik? Of het ons, in ‘n wêreld van “kits-alles”, aangeleer dat vasbyt en aanhou nie die moeite werd is nie? Do we still teach our children the value of commitment, sweat and tears and not to give up? Remember – no one can force you to quit. Kom ons moedig mekaar aan om sterk te staan en te volhard. 

“Make each day your masterpiece.”

Think of waking up to each new day with a plain canvas in front of you. The day is yours to create however you wish. With this kind of intention in mind you will be able to focus on your life and create each day as a masterpiece. Pretend you could take each day and hang it on the wall to admire the art.

WEES DIE MEES ENTOESIASTIESE MENS WAT JY KEN

Enthusiasm so often makes the critical difference: it sustains you when times are tough, it encourages those around you, it is totally infectious and it rapidly becomes a habit. Ek het al dikwels gewens dat entoesiasme ‘n vak was wat ons vir kinders op skool kan aanleer. Dit bly net eenvoudig ‘n fees om in die teenwoordigheid van opreg positiewe en entoesiastiese mense te wees. Geniet die regte goed wat…

STREEF DIE BEREIKING VAN U DOEL NA – MOENIE GELD JAAG NIE

We live in a society where people love to equate success with money. It is always a mistake. Leef u lewensroeping passievol uit – u sal verstom staan oor die resultate.Dit is in elk geval beter om te gee as om te ontvang!!!

BEGIN WERK AAN U DROOM

The greatest journeys all start with a single step. Take the first step in faith. You don’t have to see the whole staircase. Just take the first step.Dikwels is die grootste uitdaging om met iets te begin – veral as dit iets groot is of iets wat ons wil verander. Moenie val vir twyfel en vrees nie. Glo in God en glo in uself.“Vandag sal ek dit laat gebeur”.

WERK U NOG AAN ‘N DROOM ?

Is u tans besig om ‘n persoonlike droom te verwesenlik ? Leer u u kind om hul eie drome daar te stel en dan te verwesenlik [Let wel – nie u drome op hulle afdwing nie]. Kom ons hou aan droom, word wakker en werk dan hard om ons drome te verwesenlik. All men dream; but not equally. Those who dream by night in the dusty recesses of their minds…

KODE ROOI / CODE RED

Ek woon verlede week ‘n FEDSAS-vergadering oor dissipline in skole by. During the presentation we were confronted with the following shocking statistics that stopped me in my tracks. Die volgende RSA-data is met ons gedeel: • Die gemiddelde kind spandeer 15 000 uur in sy kinderlewe aan TV-kyk en verwante tegnologiese apparaat• 11 000 uur by die skool• NET 2 000 UUR SAAM MET DIE GESIN!!!!• THE AVERAGE PARENT COMMUNICATES…

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.