Welkom terug aan elke Swartland Skampioen.

Sterkte vir die kwartaal. Ons verwelkom ook ‘n nuwe personeellid vanaf eerskomende Maandag : Me Lizbé Geldenhuys gaan tot die einde van die jaar in juf Leona Dreyer[gr 2] se plek waarneem wie met lang verlof is. Ons glo dat sy ‘n positiewe impak op ons leerders se onderrig sal maak. We remind all our pupils that there will be neatness control this coming Monday – please ensure that all…

REMEMBER – LIFE IS A CHOICE – CHOOSE LIFE !

Ek bevestig vandag sommer iets wat ons met die leerders tydens die week ook hanteer het – dit handel oor die keuses wat ons maak. Three things we do on a daily base are : We THINK, we SPEAK and we ACT. Wanneer ons eerlik met mekaar is sal ons saamstem dat ons dikwels nie positief dink nie, dikwels negatief praat en soms verkeerd optree. Die rede mag dalk dikwels…

BEHEER U SELFOON U LEWE ? DOES YOUR CELLPHONE CONTROL YOUR LIFE ?

Wat is die eerste ding wat u soggens doen ? Hoe vinnig gryp u na u selfoon ? Do you take your cell phone with you when you go to bed at night? Stuur u gereeld Whats App boodskappe tydens werksure ? Indien u antwoorde op hierdie vrae bewys dat u selfoon u lewe beheer is dit dalk tyd om seker te maak dat dit nie u lewe beheer nie.…

09 Februarie 2017

RIGLYNE OM ‘N GELUKKIGE KIND TE VORM 1. Teach your child about God. Better still – show your child what it means to be totally obedient and submitted to God.2. Laat u kind veilig en geborge voel. U kind moet beleef dat u altyd daar is vir hom/haar. ‘n Geborge kind groei en openbaar waagmoed en selfvertroue.3. Love your child. Every day and in every way. This will ensure a…

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.