TOEGANGSBEHEER HOOFHEK / ACCESS CONTROL MAIN GATE

TOEGANGSBEHEER HOOFHEK / ACCESS CONTROL MAIN GATE

Ons is dankbaar om te kan bevestig dat ons toegangsbeheer, met kamera, by die hoofhek nou in plek is. Toegang tot die terrein word nou vanaf die adminkantoor beheer waar beide kantore met skerms en 'n interkom toegerus is.

Hoewel dit soms vir besoekers effe frustrerend mag wees, vertrou ons dat u begrip sal hê vir die feit dat veiligheid ‘n hoër prioriteit as gemak is. Ons sal die proses monitor met die oog op die verdere verfyning van die toegang.

Alle besoekers word versoek om eers by ontvangs aan te meld voordat u na enige ander kantoor of fasiliteit beweeg. U begrip en ondersteuning word waardeer.

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.