U KIND EN SOSIALE MEDIA / YOUR CHILD AND SOCIAL MEDIA

U KIND EN SOSIALE MEDIA / YOUR CHILD AND SOCIAL MEDIA

Ouers ons raak vandag ‘n sensitiewe, dog kritiese, onderwerp aan in die nuusbrief. Ons almal is deeglik bewus van die krag en die gepaardgaande gevaar rondom sosiale media. Die gebruik van sosiale media as kommunikasiemiddel het so snel gegroei, uitgebrei en vermeerder dat ‘n mens skaars kan kophou. Saam hiermee is daar die persepsie dat enige iets toelaatbaar is en dat dit ‘n platform is waar jy kan kommunikeer sonder enige nagevolge. Dit is beslis nie waar nie. Saam hiermee het sosiale media ook al heelwat uitdagings gebied in terme van kommunikasie vanaf nie-betroubare bronne en die moontlike beskikbaar stel [dikwels onwetend] van inligting rondom minderjarige kinders in soverre area, woonadres ens betref.

This brings us to a couple of questions we as adults and parents need to think about:

• Do you have access to and control over your child’s phone and computer?

• Do you know all the Apps that your child has downloaded on these devices?

• Are you familiar with the content of these Apps?

• Have you spoken to your child regarding the challenges and lawful implications of the misuse of social media?

• Do you approve all the Apps and the way your child use these Apps?

Kom ons wees asseblief volkome in beheer van hierdie afdeling van ons kinders se ontwikkeling. Swartland Skampioene – ons kan nie sommer enige iets op byvoorbeeld ‘n Whatts App / sms / facebook ens kwytraak of “post” nie. Moenie aanvaar dat alle Apps goed en onskuldig is nie – praat met julle ouers voor julle iets aflaai en hanteer julle selfone so dat julle ouers enige tyd alles op julle fone kan nagaan en lees – dan weet jy jy is op die regte pad.

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.