WELKOM TERUG - KWARTAAL 04 VAN 2019

Welkom terug aan elke Swartland Skampioen. Dit is ‘n kort en baie besige kwartaal wat voorlê – sterkte aan elke rolspeler. Die opgewondenheid van vandag se atletiek het my laat dink aan ‘n paar rigtingwysers wat sommer vir die kwartaal ook geld : • Wees opgewonde oor die kwartaal • Glimlag • Neem met oorgawe deel • Klap hande vir mekaar se mooi prestasies • Bly nederig en dankbaar • Wees gedissiplineerd • Maak skoon rondom jou Good luck for the term. Only about 26 schooldays before the start of the exam – focus and work hard ! Remember – LOVE CONQUERS ALL !

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.