×

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 22
Dit is vir ons 'n groot voorreg om die pryswenners van die Wes-Boland Eisteddfod vir 2019 aan u bekend te maak! Baie geluk aan die volgende leerders: Mishca Africa, Carlie Claassen, Lené Haasbroek, Johané Hewett, Abigail Knoesen, Jan-Hendrik Lategan, Zoé Lortan, Skyla-Reeve Mostert, Anike van der Merwe, Christina van der Merwe, Janie Steyn (3 toekennnings), Marili Walters (2 toekennings). Die volgende leerders het pryse vir ballet ontvang: Jako Cillilers, Hilge Geldenhuys, Johané Hewett, Wilné Steyn, Carien Walters en Marili Walters. Ons Junior Spreekkoor sowel as die Senior Koor verower ook trofees.

Ons is baie opgewonde oor die Junior Koor se tv-opname wat op Sondag, 29 Oktober om 16:00 op Kanaal 146 uitgesaai word.

Moet dit nie misloop nie!! 

Die derde kwartaal is Eisteddfod-kwartaal! Hou hierdie spasie dop vir die uitslae.

Junellle het aan die SA Talent Kampioenskappe deelgeneem wat gestrek het van 1 - 18 Oktober 2014 in Johannesburg.  Sy het aan 4 items deelgeneem en het uitstekend gevaar.

Dramatised Prose: Goue medalje 10de plek

Drama:  Goue medalje 5de plek

Comedy:  Platinum medalje  2de plek

Ope:  Platinum medalje  2de plek

 What a magic night we had!  Our children makes us proud.  We have so many talented children and we want to thank all our parents for supporting the school and the teachers.  

Ons wil elke leerder gelukwens met hul prestasies en dankie aan elkeen wat 'n bydrae die aand gemaak het.  

Laastens aan elke onderwyser wat altyd bereidwillig is om meer te doen as wat van hul verwag word.

Dankie weereens vir u bydae om  die aand so 'n groot sukses te maak.

Mnr. Weideman, ons gaan u stem volgende jaar mis.

 What a magic night we had!  Our children makes us proud.  We have so many talented children and we want to thank all our parents for supporting the school and the teachers.  

Ons wil elke leerder gelukwens met hul prestasies en dankie aan elkeen wat 'n bydrae die aand gemaak het.  

Laastens aan elke onderwyser wat altyd bereidwillig is om meer te doen as wat van hul verwag word.

Dankie weereens vir u bydae om  die aand so 'n groot sukses te maak.

Mnr. Weideman, ons gaan u stem volgende jaar mis.

eisteddfod4

Die Graad 4 leerlinge het besonder goed gevaar hierdie jaar, met 2 cum laudes, 9 goud en 1 silwer.

 

By die klavier-afdeling het ons 4 goud, 3 silwer en 1 brons gekry.

By die blokfluit-afdeling het ons  1 cum laude, 3 goud, 1 silwer en 1 brons gekry.

By die solosang-afdeling het ons 1 cum laude en 4 goud gekry.

Baie, baie geluk aan al die deelnemers.

 

VOORDRAG/ POETRY:

Graad R: 2 goud en 2 silwer

Graad 1:  1 cul laude, 2 goud en 6 silwer

Graad 2:  1 dum laude, 10 goud en 4 silwer

Graad 3:  4 cum laudes, 1 goud en 3 silwer

Graad 4:   2 cum laudes, 9 goud en 1 silwer

Graad 5:  3 cum laudes, 3 goud en 3 silwer

Graad 6:  6 cum laude, 1 goud, 4silwer, 5 brons

Graad 7:  1 cum laude, 5 goud

ONVOORBEREIDE LEES/UNPREPARED READING

Grade 4:  3 gold, 1 silver

Grade 5:  3 silver

Grade 6:  1 cum laude, 4 gold, 2 silwer en 1 brons

Grade 7:  1 cum laude, 3 goud en 3 silwer

PROSA / PROSE

Graad 6:  1 cum laude en 2 goud

GROEP PROJEK

Graad 4 - 7: silwer

SPREEKKOOR

Graad 1-3:  cum laude

Graad 4-7:  goud

MIMIEK

Graad 4-7:  1 silwer en 3 brons

KOOR

Junior Koor:  goud

Senior Koor:  goud

 

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.