Speletjiesdag 2019

Speletjiesdag 2019 was 'n groot sukses! Hoepels, albasters, waterballonne en nog vele meer het gesorg vir vet pret vir klein tot groot. Wat' n heerlike dag vir die leerders!

Go Karts Eudrich Huysamen

Eudrich het die naweek aan die "Battle of Battles" kampioenskap tussen alle klubs in George deelgeneem. Hy het 4 wedrenne vir die dag gery en al 4 gewen. Hy het ook die finale wedren gewen en dus die eerste plek in die kampioenskap in die 270CC klas gewen. Dit is voorwaar n groot prestasie vir een drywer om al sy wedrenne vir die dag te wen. Laerskool Swartland is baie…

Sportuitslae 31 Oktober - 07 November 2019

Ons maats hou LSS se naam hoog! Sien sportuitslae aangeheg.

SPORTUITSLAE 24 - 30 OKTOBER 2019

Well done LSS! See attached the results for the week. 

REDENAARS

Anke du Toit, Carlo van der Merwe, Jean-Mari Pienaar & Thomas van Wyk het aan die Spanredenaars van Podiumpret se Lees- en Sprekervaardighedekompetisie deelgeneem. Hulle het ʼn gemiddeld van 90% verwerf wat aan hulle die 1ste plek besorg het in die Gr 7 afdeling. Ons is baie trots op hierdie leerders!

SPORTUITSLAE 17 - 23 OKTOBER 2019

Die nuutste sportuitslae is aangeheg.  Puik LSS!

SPORTUITSLAE 11 - 19 OKTOBER 2019

Sien aangeheg die sportuitslae van 11 tot 19 Oktober 2019.  Welgedaan maats!

Sportuitslae 01 - 10 Oktober 2019

Sien aangeheg die sportuitslae van 01 tot 10 Oktober. Welgedaan!

Krieket O/13B LSS VS COURTRAI

LSS kolf eerste en teken 189 vir 6 aan in hul 20 boulbeurte. Van Rensburg Brand kry 73 Courtrai word uitgeboul vir 49. Beste bouler Janco Basson boul 2 boulbeurte vir 6 lopies en kry 3 paaltjies. LSS wen met 139 lopies!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.