GRADE 1 MICE

In Grade 1 we learnt about the letter "M". Every one of us made our own mouse-friend

WOW SPELKOMPETISIE

Baie geluk aan Karli Scott wat 'n 4de plek by die provinsiale WOW-spelkompetisie behaal het. Ons hou styf duimvas vir die nasionale kompetisie waarvoor sy gekwalifiseer het.

INTERNASIONALE AFRIKAANSE EXPO

Anike van der Merwe het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaanse Ekspo, in die Opstel kategorie. Sy is as die algehele kategorie-wenner gekroon. Lisa Janse van Vuuren en Jani Steyn het goud behaal. Ons is baie trots op hierdie leerders.

SPELLING BEE 2019

SPELLING BEE  Die volgende leerders het BAIE goed presteer by die Spelling Bee kompetisie, en neem op 31 Augustus deel aan die WP uitdunne in Landsdown, Kaapstad: Gabrielle Balie, Teneal Joubert en Aishah Elabbassy. Ons is BAIE trots op hierdie leerders!! The following learners performed VERY well at the Spelling Bee competition, and will take part in the WP rounds in Landsdown, Cape Town on August 31: Gabrielle Balie, Teneal…

Graad 4 bou die sonnestelsel!

Planete 1 - Juffrou 0 Die graad 4 klasse het dit baie geniet om laas week die sonnestelsel te bou.

Amesa 2018

Hierdie leerders het Silwer en Goud sertifikate ontvang vir Amesa! 

CONQUESTA 2018 OLIMPIADE PRESTEERDERS

Hierdie leerders het almal platinum status ( 90% + ) behaal met hierdie jaar se Conquesta deelname! Baie geluk julle!
Page 1 of 2

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.