Trollieloop 2019

Wat 'n opwindende dag! Dankie Pick n Pay!

Aandskemering Tehuis vir Bejaardes Basaar 27 Julie 2019

AANDSKEMERING TEHUIS VIR BEJAARDES: BASAAR Aandskemering hou op 27 Julie 2019 'n heerlike basaar met onder andere: pannekoek, kerrie vetkoek, lamskerrie, poeding, kindertafel, teetuin, vleistafel (met heerlike vleis), roosterkoeke, worsrolletjies, koekies, grootkoeke, groente en vrugte, wit olifanttafel, gemmerbier, sop en vars gebakte brode. Die basaar begin om 9:00. Moet dit nie misloop nie!!!

1969 Graad 1's Besoek aan Swartland

50 Jaar terug het hierdie spesiale groep mense saam in Sub A (Nou Graad 1) begin. Saam saam het hul ook gematrikuleer by HS Swartland 1980.  Dankie vir die heerlike kuier!

Sea Rescue Visit - 13 March 2019

Sea Rescue came for a visit on 13 March 2019.  What a learning experience!  Thank you for the safety tips and what to do in an emergency - Emergency Number: 112

Storieskip kuier by Swartland - 12 Maart 2019

Storieskip het op 12 Maart by Laerskool Swartland kom kuier! Wat 'n heerlike ervaring - dit is ook die 19de jaar wat hul ons besoek en hul talent met ons deel. Dankie Storieskip! This year Prins Kromtoon was looking for his Happily Ever After. The lessons the learners got were: Be honest, Be kind and do not be greedy. Prins Kromtoon het ons ook weer herinner aan waterbesparing. Mag jul…

Kermis Feesjaar Aandenkings

Sien aangeheg die Feesjaar Aandenkings!

Aan die Driehoek Skoolgemeenskap

Mnr Knoetze en die Driehoek-skoolgemeenskap Die getuienis en die boodskap wat na die tragedie deur gelowiges uitgedra word inspireer en verander lewens. Laerskool Swartland in Malmesbury is hierdeur geraak. Uit hul eie uit het ons groepie leerlingleiers self ingekoop op die boodskap van Sy genade in moeilike tye. Ons tree in vir julle. Genade en vrede. Laerskool Swartland  

Laerskool Swartland Valentynsdans - 08 Februarie 2019

Ons jaarlikse Valentynsdans het plaasgevind op 08 Februarie 2019. Liefde het na 'n suksesvolle seëtog in blou, rooi en wit geseëvier in die skoolsaal van Laerskool Swartland. Opregte dank aan almal betrokke by die keurige en prettige aand!

Entrepreneurs 2019

On 01 February 2019 Entrepreneurs was in full swing at Swartland Primary. Innovative thinkers and future business men and women are encouraged to practise their craft. This will take place every Friday. We are excited to see what they come up with!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.