Aan die Driehoek Skoolgemeenskap

Mnr Knoetze en die Driehoek-skoolgemeenskap

Die getuienis en die boodskap wat na die tragedie deur gelowiges uitgedra word inspireer en verander lewens. Laerskool Swartland in Malmesbury is hierdeur geraak. Uit hul eie uit het ons groepie leerlingleiers self ingekoop op die boodskap van Sy genade in moeilike tye. Ons tree in vir julle. Genade en vrede.

Laerskool Swartland

 

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.