Aandskemering Tehuis vir Bejaardes Basaar 27 Julie 2019

AANDSKEMERING TEHUIS VIR BEJAARDES: BASAAR

Aandskemering hou op 27 Julie 2019 'n heerlike basaar met onder andere: pannekoek, kerrie vetkoek, lamskerrie, poeding, kindertafel, teetuin, vleistafel (met heerlike vleis), roosterkoeke, worsrolletjies, koekies, grootkoeke, groente en vrugte, wit olifanttafel, gemmerbier, sop en vars gebakte brode.

Die basaar begin om 9:00. Moet dit nie misloop nie!!!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.