Ds. Johan Smith - Leef intensioneel

Sowat 30 van ons onderwysers het die voorreg gehad om gister na 'n praatjie van Ds. Johan Smith te gaan luister. Die tema van die praatjie was: Leef intensioneel. Die "link" na sy webtuiste is bo aan ons tuisblad beskikbaar. 

Ons as ouers en onderwysers is aan ons kinders verskuldig om intensioneel te leef. Kom ons LEEF met passie, ywer en intensie!

https://www.facebook.com/vitaamp

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.