LEERDERPRESTASIES 2017

Ons deel graag nog leerderprestasies met u soos tydens die Prestige Geleentheid aan die leerders oorhandig:

Mees veelsydige leerder op kultuurgebied:  Kayla le Grange

Mees veelsydige leerder op akademiese-,  kultuur- en sportgebied:  Erine Lategan

Mees veelsydige dogter op sportgebied:  Jani Steyn

Mees veelsydige seun op sportgebied:  Erwin Meyer

Sportvrou van die jaar:  Jani Steyn

Sportman van die jaar:  Christiaan Bester

Dux-leerder:  Lochner Basson

Skaakspeler van die jaar:  Carli Claassen

Atleet van die jaar (dogter):  Jani Steyn

Atleet van die jaar (Seun):  Christiaan Bester

Hokkiespeelster van die jaar:  Danielle Thompson

Hokkiespeler van die jaar:  Erwin Meyer

Krieketspeler van die jaar:  Erwin Meyer

Netbalspeelster van die jaar:  Danel & Mane Visser

Rugbyspeler van die jaar:  Durin Smith

Tennisspeelster van die jaar:  Jani Steyn

Tennisspeler van die jaar:  Aiden Cupido

Landloopatleet van die jaar:  Chloe Lottering

 

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.