Welkom aan nuwe personeel in 2018.

Cicilia Marais   Oorspronklik vanaf George, het ek toe 4 jaar in Wellington gewoon en studeer. In die 4 jaar het ek baie geleer en gegroei ten opsigte van wie ek is. Ek is bevoorreg om nou die geleentheid te kry om dit wat ek geleer het te gebruik. Hoekom Graad R? Elke dag gebeur daar iets om oor te glimlag en dit is kosbaar om te weet dat jy…

Totsiens aan personeel wat ons verlaat in 2017.

Juf Bruwer na 1 jaar diens : gaan geniet die sprei van u vlerke in Amerika. Me Cielie Myburgh : gaan vier die lewe in oorvloed saam met Frank na 28 jaar diens aan LSS. Me Johanie Doman : gaan skryf in blydskap die volgende hoofstuk van u lewe na 35 jaar diens aan LSS. Me Marie Louw : gaan geniet vreugdevol die al langer familietye op Langebaan na 38…

Grade 3 Outing Planetarium

The grade 3 classes had fun on their outing on the 14th of November.

Brand en vloed bewusmaking veltog

Die WKOD het ons kom verras met 'n baie oulike opvoering oor veiligheid ten opsigte van brande en vloede.  Die leerders het dit baie geniet.

Dankie-sĂȘ-funksie 2017

Ons het gisteraand al die borge bedank wat ons skool so ruim ondersteun het deur die jaar.  

Grade 7's ready for Orals / Beroepsdag

Die graad 7's praat vandag mondeling oor hulle ideale beroep!

Graad 5 kamp Bridgetown

Die graad 5 groep het weer oudergewoonte by Bridgetown buite Moorreesburg gaan kamp. Die kinders het dit vreeslik geniet!

Graad 5's besoek Kaapstad

Die graad 5 leerders besoek elke jaar die kasteel, Grote Kerk, tuine en waterfront.   

GRAAD R EN SONSKYN KLASSE HOU BRAAIDAG

Die graad R klasse het heerlik braaidag gevier. Die kinders en onderwysers het dit baie geniet.

Funday 2017

Baie dankie aan elke leerder, ouer en onderwyser wat kom deel het in ons pretdag. Dit was voorwaar pret!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.