×

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 22

TROLLEY-RUN!

 Uiteindelik het die dag aangebreek dat die wenners van die trollie-loop hul vernuf in die gange van Pick n Pay kon wys.  Seven excited and nervous winners stood with their trollies and waited for the countdown.   Hulle het een minuut gehad om soveel as moontlik in hul trollie te sit. Ongelukkig het die minuut net te vinnig verbygegaan.  En was dit nou interessant om te sien wat in die…

GRAAD 1 2014 Opedag

Al die Gr R leerders het partytjie gehou in die skoolsaal.  Die leerders is bekend gestel aan die graad Een leerkrag.   Mnr. Weideman het almal welkom geheet.  Die gr6 leerders het die kleintjies vermaak en Pick en Pay het vir elkeen 'n partytjiepakkie uitgedeel.  Van die huidige gr 1 leerders het die Gr R leerders trakteer met gediggies, spreekkoor en die juniorkoor. We are very excited to welcome them…

LAERSKOOL SWARTLAND VIER NELSON MANDELA SE VERJAARSDAG/ SWARTLAND PRIMARY CELEBRATES NELSON MANDELA'S BIRTHDAY

Today, 18th July 2013 we wish Nelson Mandela a happy birthday, by celebrating his life.  Al die leerlinge en personeel het om 8uur in die saal vergader en hulde aan hom gebring.  Hier is 'n paar foto's waar die Gr 1's, Gr 5's en Gr 7's deel in die feesvieringe.

MENSEREGTEDAG 21 MAART 2013

Op 20 Maart 2013 het ons skool 'n verkiesing gehou waar elke kind moes stem vir hul gemeenskapsdiens van hul keuse. Kansa het hierdie jaar gewen. Op 28 Maart het Liza Eksteen en Ockie Becker 'n mooi bedrag van R3000 namens die skool aan mev Smit, verteenwoordiger van KANSA oorhandig.

KERMIS 2013

Hierdie jaar se kermis en gesinsnaweek was  'n treffer.  Ons het Saterdagoggend begin met 'n pretloop en heerlike ontbyt daarna.  There were so many activities that the children could participate in, like the petshow, a photo booth, face painting and many more.  Die bees het ook weer geloop, maar ongelukkig geen klip geraak nie.  Die kaskarre was baie opwindend en die reptielvertoning het die kinders na hul asems laat snak.

KERMIS 2013 ONTBYT-KAARTJIES

Ontbytkaartjies is beskikbaar teen R40 per persoon.  'n Heerlike plaasontbyt word bedien.   Kom koop gerus kaartjies by die skool tot Woensdag, 13 Maart en geniet Saterdag, na die pretloop, 'n heerlike ontbyt!  Tickets for a farmstyle breakfast is available at the school at R40 per person.  Tickets will be sold until Wednesday, 13th March.  Come and enjoy a healthy breakfast just after the funrun.

DIE SKOOLJAAR HET BEGIN...

Voorspoedige Nuwejaar aan almal  betrokke by Laerskool Swartland.  We wish you a prosperous new year.  We hope that you are ready to face the challenges of 2013.  Ons jaar gaan vinnig begin met ouerinligtingsaande en kleuresport.  We hope that you will make it your first priority to attend the parentsmeetings that will be held the first two weeks.  A blessed year to everyone.

PRYSUITDELING 2012

2102 was 'n fantastiese jaar vir ons skoliere en onderwysers. Elke jaar is ons twee prysuitdelingsfunksies hoogtepunte op ons jaar-almanak. Vanjaar was 'n besonderse jaar want ons skoolhoof se seun, Phillip Weideman is gekies om ons land te verteenwoordig in Italië in sy swem items. Hy het 'n staande ovasie gekry vir al sy prestasies hierdie jaar. Baie geluk aan almal wat op een op ander terrein presteer het en…

WYNVEILING 2012

Baie dankie aan ons groot borg, Swartland Wynkelder, wat gehelp het met die sukses van die aand. Ons het 'n mooi bedrag van ongeveer R70 000 gein. Dankie aan elke ouer en vriend van Laerskool Swartland wat finansieël begedra het. Dankie ook aan almal wat op een of ander manier 'n donateur was vir die aand. Ons gasspreker was Pieter de Villiers en het hy ons regtig vermaak met staaltjies…

GRAAD 7 BEROEPSDAG 2012

Die Graad 7's het met hul kleredrag vandag hul beroepe wat hul eendag wil volg, uitgebeeld. Daar was van tuisteskeppers tot perde-rehabiliteerders tot film regisseurs.

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.