WISKUNDE OLIMPIADE

Baie geluk aan die veertien leerders wat in die finaal onder die eerste 30 was in die eerste SBA wiskunde olimpiade.  Hulle is uitgenooi na die prysuitdeling wat gaan plaasvind op 17 Augustus 2012.  Vyf van ons leerders is onder die Top 10 en hul name sal daardie middag bekend gemaak word.  Ons is trots op julle mooi uitslae.  Dankie ook aan die betrokke onderwysers vir jul onmisbare bydrae.

MADIBA's BIRTHDAY 18 JULY 2012

Swartland Primary School celebrated with mr Mandela today on his birthday. We sang to him and did a good deed to someone else. Every grade participated in celebrating his birthday. We, as a primary school also wishes him just the best and hope he will be blessed with many more healthy years.

SPORTSDAY AGAINST DURBANVILLE ON 20 JUNE 2012

Durbanville met us on our homeground where we had tough games. Everyone tried hard to score goals and the defends were very good from both sides. The outcome was as follows: Boys: Won: 3 games Drew: 2 games Lost: 1 games Girls: Won: 5 games Lost: 2 games

HERBS AND SPICES

Laerskool Swartland het 'n baie suksesvolle Ina Paarman en Senor Chef Kruie en speserye fondsinsameling gehad. The winners are: 3rd place: Toné Malherbe 2nd place: Megan Einhorn 1st place: Emily Visser Kruie en speserye bestellings word in die Derde kwartaal afgelewer. Baie dankie vir almal se woeker en werk om dit 'n sukses te gemaak het.

'n SPRINGBOK IN LAERSKOOL SWARTLAND

Ons is SO trots op ons eerste Springbok, en wat dit nog verder so spesiaal maak, is dat dit ons skoolhoof, mnr Weideman se seun is! Philip Weideman, ons is baie trots op jou en jou prestasies wat jy al in swem behaal het. Ons weet dit kom nie vanself nie, maar slegs deur harde werk en ure en ure se oefen, in dikwels ysige water! Philip het die volgende…

PROBLEEM MET DIE WEBBLAD? WEBPAGE PROBLEMS?

Indien u enige probleme ondervind met die webblad of op enige spelfoute afkom wat deurgeglip het, kan u ANNEMARIE HANEKOM kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. document.getElementById('cloak9bed5b1b6d541bf1f73fe072130b265a').innerHTML = ''; var prefix = 'ma' + 'il' + 'to'; var path = 'hr' + 'ef' + '='; var addy9bed5b1b6d541bf1f73fe072130b265a = 'amhanekom' + '@'; addy9bed5b1b6d541bf1f73fe072130b265a = addy9bed5b1b6d541bf1f73fe072130b265a + 'gmail' + '.' + 'com';…

LEUSE 2012- GROOT GENOEG OM TE PRESTEER, KLEIN GENOEG VIR OMGEE

Op 22 Maart 2012 het Laerskool Swartland Menseregte-dag gevier. Die flinkdink-span het persone of instansies in die gemeenskap geïdentifiseer wat 'n besondere diens lewer. Daarna is 'n verkiesing gereël waaraan die hele skool moes deelneem om hul gunsteling instansie te kies. Alle leerders is vooraf inligting gegee oor die instansies. Die onderwysers het ook aan hulle die prosedures van 'n verkiesing verduidelik. Elke leerder het toe die kans gekry om…

WINTER IS HIER!

Die tweede en derde kwartaal is ons winterkwartale met wintertye en winterskooldrag. Alle leerlinge moet vanaf 2 Mei in wintersdrag skool toe kom. Baie dankie vir u samewerking. Every pupil must wear winter schoolclothes as from the 2nd of May. Thank you for your co-operation.

ONS MOET AFSKEID NEEM...

Dit is met groot hartseer dat ons afskeid neem van 'n geliefde vriend en onderwyser. Mnr Bosman, ons sal jou mis in ons gange en in die personeelkamer. Na 37 jaar het mnr Bosman besluit om af te tree om die wêreld te gaan verken. Jy het baie meer vir die skool beteken as net musiekonderwyser. Jou vriendskap, raad en bemoedigende woorde en geselsies gaan baie gemis word. Ons wens…

KERMIS/FETE

What a ball we had! Parents camping on the sportsfield, children running around and playing and campfires at night. Ons het weer soos vorige jare afgeskop met 'n heerlike ete Vrydagaand, mnr en mej Kermis en almal wat gesellig kuier by hul vuurtjies. The next morning we went for an early morning 5km run or walk where we had lots of fun and laughter. That was followed by a healthy…

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.