Op 14 Februarie vind ons jaarlikse Valentynsdans in die skoolsaal plaas. Kaartjies is beskikbaar by Antoinette Meyer. Kontak haar gerus by 0796762154. Kaartjies sluit 'n heerlike steak ete in. Kom ondersteun asseblief hierdie fondsinsamelingspoging van die skool. Kaartjies is ook vanaf Maandag, 27 Januarie beskikbaar by Mev Hamman by die skool.
On February 14, our annual Valentine's Dance takes place in the school hall. Tickets are available from Antoinette Meyer. Contact her on 0796762154. Tickets include a delicious steak dinner. Please come and support this fundraising effort of the school. Tickets are also available from Mrs Hamman at the school from Monday, January 27.