×

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 22

Konsert 2018

Hierdie is 'n paar foto's van die konsert...die kinders, ouers en onderwysers geniet dit vreeslik!

Junior Koor op die kassie!

Ons is baie opgewonde oor die Junior Koor se tv-opname wat op Sondag, 29 Oktober om 16:00 op Kanaal 146 uitgesaai word. Moet dit nie misloop nie!! 

Graad 7's besoek Artscape

Gr 7 was by die Artscape Theater om die produksie van die 'Wizard of Oz' te kyk.

Junior spreekkoor

Ons junior spreekkoor maak trots by die eisteddfod in Langebaan op 4 September. Hulle het 'n wel verdiende silwer gekry! Julle is sterre!

Ons eisteddfod leerders vaar goed!

Baie geluk aan al ons eisteddod leerders wat sover baie goed gedoen het met al die verskillende katagorieë. Die dogters op die foto het almal cum laude gekry.

EISTEDDFOD 14 en 15 AUG 2017

Baie geuk met die mooi uitslae van gister. Ons is trots op julle Die uitslae is soos volg: 6 x cum laude 21 x goud 8 x silwer 1 x brons

Eisteddfod 2017

Die derde kwartaal is Eisteddfod-kwartaal! Hou hierdie spasie dop vir die uitslae.

Grondslagfase konsert 2016

Baie geluk met 'n suksesvolle konsert!

MUSIEKAAND 2015

Laerskool Swartland spog met hul talentvolle leerlinge by ons jaarlikse musiekaand.  Ons is verryk met klavier, sang en fluit.  Wat 'n pragtige aand was dit nie! Dankie aan ons musiekdepartement en me. Zollner en Harmse vir hul toewyding en opregte belangstelling in elke kind.

Concert 2014

There was so much excitement in our school the past 2 weeks.  Everyone was buzzing the word:  Concert.  The chidren's joy and anticipation left spots on the teachers too, and we could not help but also felt excited about the 2 evenings. Na baie ure se oefen en oefen het almal weer gewys waarom hulle ware Swartlanders is.  Die onderwyseresse het die kinders uitstekend afgerig en ons het twee baie…
Page 2 of 4

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.