×

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 22

SA Talent Championships - Junelle Rossouw

Junellle het aan die SA Talent Kampioenskappe deelgeneem wat gestrek het van 1 - 18 Oktober 2014 in Johannesburg.  Sy het aan 4 items deelgeneem en het uitstekend gevaar. Dramatised Prose: Goue medalje 10de plek Drama:  Goue medalje 5de plek Comedy:  Platinum medalje  2de plek Ope:  Platinum medalje  2de plek

Eisteddfod Prestige aand 2014

Wat 'n hoogtepunt op ons skool se kalender!  We were entertained by various schools with a high standard.  Die aand het begin met 'n kort boodskap van mnr Rautenbach.  Net daarna het Swartland Hoërskool se meisie-koor ons vermaak met pragtige sang.  Die aand is gevul met klavier en sang, viool en kitaar en prosa en gedigte.  Every parent and teacher were very proud of their children's performance.   Baie geluk…

Senior Hulpbronklas gaan op 'n uitstappie

Die Senior Hulpbronklas het op 19 Maart 'n baie interessante uitstappie na die Planetarium, Iziko museum en Kaapstad Tuine gehad.  Vir sommiges was dit 'n eerste besoek aan Kaapstad.  Ons het die eekhorinkies gevoer en 'n paar van ons was baie skrikkerig vir die reusagtige dinosourusse.  Die planetarium was 'n belewenis wat nie gou vergeet sal word nie. Juffrou Ingrid is trots op de maats se goeie gedrag. 

MUSIEKAAND 2013

Ons musiek afdeling het weer gesorg vir 'n pragtige, musiekvolle, talentvolle aand.  Baie dankie aan al die leerlinge wat so hard geoefen het om hul stukke perfek te kon uitvoer.  Dit was 'n voorreg om na julle te kon luister.  'n Groot dankie ook aan ons twee talentvolle musiek onderwyseresse wat hul passie vir musiek met ons kinders deel. Julle gaan net van krag tot krag!

GRONDSLAGFASE KONSERT 2013

Maandagaand en Dinsdagaand, 21 en 22 Oktober 2013 was twee aande van pure plesier.  Die Graad 1 tot 3 klasse het konsert gehou!  Elke aand was uitverkoop en ouers en kinders het hulle gate uit geniet.  Elke kindjie het hul hart uit gesing of gedans tot die plesier van die gehoor. Baie dankie aan elke ouer wat gehelp het met die voorbereiding en om hulle kinders elke aand te bring.…

INFORMATION EVENING- MAGIC!

 What a magic night we had!  Our children makes us proud.  We have so many talented children and we want to thank all our parents for supporting the school and the teachers.   Ons wil elke leerder gelukwens met hul prestasies en dankie aan elkeen wat 'n bydrae die aand gemaak het.   Laastens aan elke onderwyser wat altyd bereidwillig is om meer te doen as wat van hul verwag…

INFORMATION EVENING- MAGIC!

 What a magic night we had!  Our children makes us proud.  We have so many talented children and we want to thank all our parents for supporting the school and the teachers.   Ons wil elke leerder gelukwens met hul prestasies en dankie aan elkeen wat 'n bydrae die aand gemaak het.   Laastens aan elke onderwyser wat altyd bereidwillig is om meer te doen as wat van hul verwag…

MUSIEKAAND 2012

Die musiekleerders van Laerskool Swartland het vanjaar op 6 November hul jaarlikse musiekaand aangebied. By hierdie geleentheid spog hulle so 'n bietjie met al harde werk wat deur die jaar gedoen word. Mev. Gerda Eksteen het almal reeds in die regte stemming gebring met die pragtige verhoogruikers en feestelike teetafel. Die verrigtinge het afgeskop met Mnr Weideman wat met Skriflesing en gebed geopen het. Die leerders wat vanjaar UNISA-eksamens afgelê…

MUSIEKAAND 2011

Op 1 November het ons 'n pragtige, talentvolle aand gehad.  We heard our music learners play and sing and it was a pleasure on the ear.  Swartland are blessed with many talented learners. Die aand is afgesluit met 'n sangnommer deur Carina Zollner, een van ons musiekonderwysers en daarna het almal verversings en tee geniet.  Dankie aan al ons leerders wat die aand so suksesvol gemaak het.

Grondslagfase hou Konsert 2011

Maandag, 17 Oktober en Dinsdag 18 Oktober het behoort aan die grondslagfase onderwyseresse en hul leerders. Na harde en lang ure se oefening, het hul 'n konsert gehou van puik gehalte. Nie net het elke deelnemer dit geniet nie, maar ook elkeen wat in die gehoor kon meelewe. Die twee aande het 'n mooi bedrag van R31 000 opgelewer wat gebruik sal word vir onderrigmateriaal en die aankoop van speelapparraat.…
Page 3 of 4

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.