Skaak - Weskus Topskole Toernooi

SKAAK - Weskus Topskole Toernooi

Op Saterdag 27 Julie het die volgende leerders deelgeneem aan die Weskus Topskole Toernooi, en is as die O/13 wenners van die toernooi aangewys:.

Carli Claassen, Zichri Knoesen, Enya van Bosch, Stefan du Plessis, JP Visser (kaptein) en Jeandre van Wyk.

Ons is baie trots op hierdie skaakspelers!!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.