Storieskip kuier by Swartland - 12 Maart 2019

Storieskip het op 12 Maart by Laerskool Swartland kom kuier! Wat 'n heerlike ervaring - dit is ook die 19de jaar wat hul ons besoek en hul talent met ons deel. Dankie Storieskip! This year Prins Kromtoon was looking for his Happily Ever After. The lessons the learners got were: Be honest, Be kind and do not be greedy. Prins Kromtoon het ons ook weer herinner aan waterbesparing. Mag jul…

Netbal - 09 Maart 2019

Goeie 3 opwarmingswedstryde vir O/13 Netbal! Wen Gericke 13-5 Wen WNPS 10-3 Verloor Brackenfell 18-8 Huibrie-Mari is die speelster van die dag!  Ons word gery deur beserings - Dogters het hulle staal gewys en vele onderskeppings gemaak. Ons sien uit na 'n goeie en uitdagende seisoen. Werklik 'n groep dogters met sportmangees en veggees! Hou hulle dop - 

Wintersport Afskop-Braai 21 Februarie 2019!

Ons het 'n heerlike en insiggewende Wintersport Afskop Braai by ons eie Sportsentrum gehou op 21 Februarie 2019. The message is clear: Alone we can do so little. Together we can do so much.  Wintersport begin amptelik op 05 Maart 2019.

Kermis Feesjaar Aandenkings

Sien aangeheg die Feesjaar Aandenkings!

LSS vs Paarl Gim (13 Februarie 2019)

LSS wen teen Paarl Gim met 33 lopies! Welgedaan!

Aan die Driehoek Skoolgemeenskap

Mnr Knoetze en die Driehoek-skoolgemeenskap Die getuienis en die boodskap wat na die tragedie deur gelowiges uitgedra word inspireer en verander lewens. Laerskool Swartland in Malmesbury is hierdeur geraak. Uit hul eie uit het ons groepie leerlingleiers self ingekoop op die boodskap van Sy genade in moeilike tye. Ons tree in vir julle. Genade en vrede. Laerskool Swartland  

Laerskool Swartland Valentynsdans - 08 Februarie 2019

Ons jaarlikse Valentynsdans het plaasgevind op 08 Februarie 2019. Liefde het na 'n suksesvolle seëtog in blou, rooi en wit geseëvier in die skoolsaal van Laerskool Swartland. Opregte dank aan almal betrokke by die keurige en prettige aand!

Go-Karting: Eudrich Huysamen

Eudrich Huysamen het aan die 1ste rondte van die nuwe seisoen by Zone 7 Dirt Go-Karting Klub in die 270cc klas deelgeneem en 'n algehele 2de plek vir die dag gekry! Goeie werk Eudrich, ons is saam met jou opgewonde!

Mini-Krieket: Swartland 02 Februarie 2019

Op 02 Februarie 2019 het ons 'n genotvolle dag van Mini-Krieket beleef by Laerskool Swartland.'n Spesiale dank aan die OOV vir die lekkernye en die aangename atmosfeer wat geheers het!

O/13 Netbal Proewe

Op 01 Februarie 2019 het die 1ste rondte O/13 Netbal Proewe by Swartland Laerskool plaasgevind. Ons wens die afrigters en die dogters 'n suksesvolle seisoen toe!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.