Eudrich het die naweek aan die "Battle of Battles" kampioenskap tussen alle klubs in George deelgeneem. Hy het 4 wedrenne vir die dag gery en al 4 gewen. Hy het ook die finale wedren gewen en dus die eerste plek in die kampioenskap in die 270CC klas gewen. Dit is voorwaar n groot prestasie vir een drywer om al sy wedrenne vir die dag te wen. Laerskool Swartland is baie…