Motorsport-Uitslae

Eudrich Huysamen

Eudrich het weens meganiese probleme n paar kompetisie dae moes uitsit, ons het nuwe "mechanics" aangestel en Saterdag was sy eerste dag terug op die baan na 2 maande, hy het in 10de posisie in sy eerste heat weggetrek en so sy weg deurgekry tot in eerste plek, na al 3 sy heats, was hy eerste vir die dag, en wen toe ook die 4de finale heat vir die dag, wat vir hom in die algehele eerste plek vir die dag gegee het, super trotse ouers. Aangeheg sy 4de heat video, hy is voor met geel helmet.

WOW!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.