OUTENIQUA: 2-3 AUGUSTUS 2019

OUTENIQUA: 2-3 AUGUSTUS 2019 Ons wens al ons sportspanne sterkte toe met die toer en weet dat almal hul bes sal doen om hierdie twintigste jaar van meeding tussen die twee skole ‘n besondere belewenis vir LSS te maak. Reis veilig, leef voluit en kies om ‘n positiewe verskil te maak. Liefde wen / love conquers all !

SPORTUITSLAE 26 - 27 JULIE

Hokkie, netbal en rugby het plaasgevind die naweek by beide ons en Panorama. Ons skaak kampioene het ook 'n wenskuif gemaak! Sien uitslae aangeheg.

Laerskool Swartland vs Panorama Sportnaweek Programme: 26 & 27 Julie

Op Vrydag vind die hokkie plaas by ons eie LSS.  Saterdag sal die netbal en rugby opwinding gebeur te Panorama.  Sterkte LSS! Geniet die naweek!

Uitslae: 16 - 20 Julie 2019

Dinsdag 16 Julie WOW Spelfees • Anna-Marie Steyl Gr 2 (2de) • Jani Visagie 1ste (Gr 4) • Tara du Toit (Gr 5) • Anke du Toit (Gr 7) • Carlo van der Merwe (Gr 7) • Thomas van Wyk (GR 7) • Jean-Mari Pienaar (Gr 7)   Vrydag 19 Julie Hokkie vs Van Riebeeckstrand Seuns o/13A Wen 7-0 o/13B Wen 8-0 o/11A Wen 2-1 o/11B Wen 4-0 o/10A Wen…

O/7 Hokkie maatjies speel hul 1ste wedstryd!

O/7 Hokkie maatjies het op Vrydag hul eerste wedstryd vir die seisoen gespeel. Hul het dit baie geniet!

Sportuitslae 11 - 18 Julie

Roux Meyer Verteenwoordig die Boland o/13 Cravenweekspan in die Junie vakansie. Hy was ook die Kaptein van die span. Josh Müller & Tiaan Bester van Lill Verteenwoordig die Boland o/13 XV tal span in die Junie vakansie Riane Ligthart Verteenwoordig vir netbal die o/13 Wes-Kaap span en vir hokkie die Boland Barlinka span in die Junie vakansie. Vrydag 12 Julie Hokkie vs Klein Boishaai o/13B Wen 1-0 o/11A Wen 3-2…

Sportuitslae - 23 April 2019

Netbal vs Vooruitsig & Darling Rugby vs Vooruitsig & Darling

Rooikat Netbal Toernooi 2019

Ons Swartland O/13 netbal dogters het in die Maart vakansie deelgeneem aan die Rooikat Netbal Toernooi te Clanwilliam.  Die span het 2de geland in die toernooi en ons het ook die beste doel van die toernooi opgelewer, Huibrie Mari Burger! Baie geluk dogters en Juffrou Azelda Walters.  Ons glo jul gaan 'n wonderlike seisoen geniet.

O/13 Netbal - 12 Maart 2019

Geluk aan hierdie twee spanne! Na 'n lang dag van netbalproewe en 'n netbaltoernooi kan met elke wedstryd beleef word hoe hierdie kinders ontwikkel en werklik positiewe gedrag en sportmangees aan die dag lê. Hierdie span wys voorwaar wat spanwerk is! LSS B verloor teen Gordonsbaai A: 7 - 3 LSS B wen Rhenish A: 4 - 2 LSS A wen Stellenbosch A: 8 - 3 LSS A verloor teen…

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.