Bridge House Hokkie

Ons hokkiespanne het die seisoen op 'n hoogtepunt afgesluit! Hier is die uitslae: 30 Augustus 2017 - Bridge House (Hokkie) Seuns Ouderdom Dogters 05 - 00 o/8A 05 - 00 03 - 00 o/8B 03 - 00 01 - 00 o/8C 08 - 00 04 - 05 o/9A 00 - 00 04 - 00 o/9B 03 - 02 o/9C 10 - 00 00 - 00 o/10A 02 - 01 03…

Hokkie seuns maak trots!

Baie, baie geluk aan ons 0/13A hokkie seuns wat so mooi presteer het by Paarl Primêre Seunskool o/13A hokkietoernooi. Ons seuns is aangewys as die WENNERSvan die toernooi. Eikestad   Wen   01 - 00   Courtrai   Gelykop   00 - 00   Bridge House   Wen   01 - 00   Gericke   Gelykop   00 - 00   Paarl Primêre Seunskool (Boishaai)   Wen   02 - 00   Somerset College   Wen   02 - 00

Rugby en netbal teen Hugonote

Die sport teen Hugonote in Wellington gister was baie mooi. Baie geluk aan die 0/11 B-netbalspan wat hierdie seisoen onoorwonne was!

Outeniqua Sporttoer 2017

Die afgelope naweek het ons weer ons tweejaarlikse toer na George onderneem,  waar ons teen Laerskool Outeniqua meegeding het in alle sportsoorte,  asook skaak.  Hierdie jaar het dit baie goed gegaan met byna al ons spanne. Behalwe vir die goeie uitslae,  het ons leerders hulle knap gedra op en van die veld.  Ons is voorwaar trots op die manier waarop ons ouers en leerders ons skool se naam hooghou!    …

Van Riebeeckstrand 2017

Die afgelope Saterdag, 5 Augustus het ons mee geding teen Van Ribeeckstrand en gemengde welslae is behaal. Baie geluk aan al die O/13 netbal meisies met 'n baie mooi wen-tellings! Die O/13 A rugby seuns se net-net verloor was egter 'n baie mooi wedstyd! Die hockey boys and girls did us very proud with 14 teams that came home with a win.

Hokkie 5 Junie 2017

Ons o/13 A hokkiespanne het tuis teen Somerset-Wes meegeding. Die seuns het skoonskip gemaak met ’n pragtige telling van 6-0! Die dogters het net-net verloor met ’n mooi telling van 1-2. Baie geluk met mooi sportmangees! Die res van die meisies hokkiespanne het weg gespeel teen GHS. Daar was ook ’n paar naelbyters en 3 van die spanne kon oorwinning vier!

Paarl Gim Sportdag

Dit is altyd lekker om te kompeteer met van die bestes. Baie geluk aan elke span wat met Swartland trots deelgeneem het. Sommige wedstryde was meer senutergend as ander, maar die groot wen was die Swartland gees wat geheers het.    Baie dankie aan elke ouer, afrigter en deelnemer wat van die dag 'n sukses gemaak het.    

Graad ene se eerste rugbywedstryd.

Hierdie manne het staal gewys, ons is trots op ons nuwe Swartland ysters! 

LSS Hokkie teen LS Stellenbosch!

Ons hokkie teen LS Stellenbosch was pragtig om te kyk!

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.