×

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 22

Swemgala 2017

Swemgala 2017   Wat ‘n lekkerte om hierdie jaar soveel swemmers te sien by die jaarlikse swemgala. Baie geluk aan elke deelnemer en ‘n spesiale gelukwensing aan die wenners van die dag!

Grondslagfase atletiek 2017

Wat 'n belewenis! Julle was sterre. 

Kleursport 2016

Wat 'n heerlike byeenkoms!   Dankie aan elke leerling wat deelgeneem het.  'n Spesiale dank aan elke onderwyser wat weer getrou op hul poste was.  Dankie aan elke ouer wat gehelp het om ons magies vol te hou en ons dors geles het.  A special thanks to Miss Elmarie who did an excellent job in organizing the whole event.   Baie geluk aan die wenspan, Goud. Baie geluk ook aan…

Krieket gedurende week 31 Oktober - 4 November 2016

Ons 0/13B span het teen CPM gespeel.  Ons het met 8 paaltjies gewen.  Die beste kolwers was Kristoff Smith en Hanré Pieterse.  Aidon Abrahams was die beste bouler met 2 paaltjies vir 20 lopies.  Op 2 November speel ons 0/13A  span teen Dirkie Uys.  Hulle wen hul laaste wedstryd van hul laerskool loopbaan.  André Pienaar was die beste kolwer met 53 lopies nie uit nie.  SJ Kotzé was die beste…

Krieket gedurende week 24 - 28 Oktober 2016

Op Donderdag was daar 'n mini-krieket toernooi by ons skool.  Laerskool Swartland het die meeste van hul wedstryde oortuigend gewen.  Baie geluk!

Krieket in week van 17 Oktober tot 21 Oktober 2016

Laerskool Swartland speel op 17 Oktober teen Hugo Rust.  Die 0/11A span verloor met 112 lopies en die 0/11B wen met 30 lopies.  Die beste kolwer was Aiden Foot en Deacon Morison met 30 lopies elk.  Die beste bouler was ook Deacon Morison.  Die spelers het goed saamgespeel, as'n span en met die kolf. Op 19 Oktober speel die 0/13 A en B spanne teen Hugo Rust.  Die A span…

2-jaarlikse sportdag teen Outenikwa 2016

Baie dankie aan die ouers, onderwysers en leerlinge wat die ver pad gevat het Malmesbury toe.  Dit was weereens 'n plesier om julle hier te ontvang.  There were a few tuff games with strong defences.  The atmosphere was contagious with children and adults enjoying themselves.   Ons rugby eerste span het weer nie teleurgestel nie en 15-7 gewen.  Ons netbal eerste span het ook nie 'n tree teruggestaan nie, en19…

Sportdag teen Paarl Gim op 14 Mei 2016

Ons was geseënd met 'n heerlike sonskynwintersdag.  Goeie hokkie, netbal en rugby is gespeel.  Ten spyte van al die verlore het ons eerste rugbyspan 6 - 5 gewen.  Baie geluk seuns, julle is ysters!  die volledige uitslae verskyn op die communictor en in die nuusbrief.

Sportuitslae van 4 - 12 Mei 2016

Op 4 Mei het ons teen Eikestad hokkie gespeel en baie goeie wedstryde gehad.  Ons het 6 gewen en 7 verloor.  Die rugby en netbal het die 10de gespeel en die volgende tellings behaal.  Rugby het 6 wedstryde gewen en 7 verloor. Die netbalspanne het 3 gewen en 13 verloor.  OP 5 Mei het ons rugby- en netbalspanne teen Liebenberg gespeel.  Die netbalspanne het 5 gewen en 1 verloor.  Die…

Sportuitslae: Rugby, Netbal en Hokkie teen Laerskool Eversdal 2016

Ons hokkie spanne het baie goeie wedstryde gehad. 11 gewen, 4 verloor en 3 gelykop gespeel. Die netbal het 'n bietjie swaar gekry met 4 wenne en 11 verloor. By die rugby was daar tawwe stryde en alhoewel ons net 5 gewen het en 10 verloor het, het ons eerste span met 'n oortuigende 64 - 7 gewen. 

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Fax

086 668 3274

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102
Fax: 086 668 3274

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.