×

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 22

SPORT GEDURENDE 19 - 25 OKTOBER 2015

Op 21 Oktober het ons 0/13A span teen Riebeeck-Kasteel gespeel.  Ons het ongelukkig verloor met 3 paaltjies.  André Pienaar het 43 lopies aangeteken,

Ian Nel het 3 paaltjies vir 33 lopies gevat.  

Op 22 Oktober het ons by St Thomas tennis gespeel.  Ons spanne het goed gespeel en al hul wedstryde gewen.  

Ons mini-krieketspannetjies het op 22 Oktober hulle uitstekend van hul taak gekwyt by die CPM mini-toernooi.  
Swartland wen 11 van die 12 wedstryde. 

Op 23 Oktober het ons krieket 0/13A span teen Beaumont gespeel.  Ons het mooi gespeel en dit baie geniet. André Pienaar het 16 lopies aangeteken en Micah Daiber het 2 paaltjies vir 6 lopies gevat.

Baie dankie aan al die afrigters wat betrokke is.

Kalender

Pos Adres

St Thomasstraat, Posbus 140 Malmesbury

Telephone

022 482 2251 | 022 487 1102

Epos

admin@swartlandls.co.za

Contact Info

Tel: 022 482 2251

Tel: 022 487 1102

GrR: 022 487 2400

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.